Uitblinkers BOEKKLUB – Lidmaatskap

R249.00 inc. Tax

Word ‘n lid van die Uitblinkers BOEKKLUB vir kinders en ontvang ‘n GRATIS kinderrugsak met u eerste pakkie!

U kind ontvang elke maand ‘n verrassingspakket met 1-3 boeke en ‘n aktiwiteitsboekie. Boeke verskil in grootte.

Ons prys sluit koerieraflewering by u huis in, of – as u op ‘n landelike of afgeleĆ« adres woon – by ‘n maklike aflaaipunt naby u.

Help u kind om ‘n LIEFDE vir LEES te ontwikkel en sodoende hom of haar op te stel vir lewenslange leersukses!

Meld NOU aan.

LET WEL: Hierdie produk is alleenlik vir aflewering in Suid-Afrika beskikbaar!

Read more